Category: Veldbrande

  • Derde Trap van Bo

    Soms, op aande soos vanaand, lê ek in my bed en reflekteer op my lewe en, tot my spyt, hoe lank dit al is, hoe baie ek al gesien en ervaar en gedoen het… Ek het valse-gode en slegte gode en halfgode en amper-gode gesien, die hele fokken panteon, maar as ek in een ding…

  • Aan my Seuns – Wat dit vat om ‘n Man te Wees

    Aan my Seuns – Wat dit vat om ‘n Man te Wees

    Die wêreld verwag baie van ‘n man en die las van daardie verwagtinge kan ons nie altyd vir die mense om ons wys nie. Ek weet nie of ek dit reg gaan saamvat nie, maar ek gaan probeer om te verduidelik at my ervaringe was in die gebied van man wees. Ek is nie ‘n…

  • Twintig Jaar

    Twintig jaar klink soos ‘n astronomiese lang tyd, maar toe ek jou vir die eerste keer weer sien eergister het dit nie so gevoel nie. Die oomblik wat jy ingery gekom het, het ek besef, dit was net die ander nog wat ek en jy op daardie ou motorfiets van my rondgery het. Net gister…

  • Jou Storie

    Jou Storie

    Wanneer mense my vra oor jou sê ek; “Dit is ‘n lang storie”, asof ek dit nie wil vertel nie, maar ek wil, ek wil hulle vertel hoe ons ontmoet het, hoe jy my lewe gered het. Ek wil hulle vertel hoe, elke keer wat ons paadjies kruis, ek jou ‘n bietjie liewer het en…

  • Ys

    Ys

    Soms raak my lewe ‘n doellose dwaal deur die donker strate van my eie siel, die pad plavei deur my eie besluite. Die waarheid wat dan deurdring is die onvermydelike besef dat ek verdien om stukkend te wees. Die onvermydelike uiteinde van dieselfde klomp stappe wat ek al soveel male van tevore geneem het. Dit…

  • Metastes

    Metastes

    Die verspreiding van pyn deur die heeltotaal van die self is soms onverhoedbaar wanneer dit eers begin het, die uitbreiding van die inherent onbeheerslike verdriet wat soms jou hele lewe oorneem, metastiseer, daardie korrupsie van die noodslaklike proses van selverdeling, die letterlike daad wat, per definisie, is om te lewe.  Wanneer die seer soos ‘n…

  • om te besef

    Jy is lief vir grondpaaie, die reuk van die reën, en om stories te vertel aan die maan en sterre totdat die son opkom. Bietjie verspot wanneer dit by liefde kom maar ‘n sterk vrou wanneer dit kom by oorleef, jy kan uitmekaar geskeur word en steeds so heel voorkom. ‘n Godin, ‘n alleenloper, ‘n…

  • ek sal seker nooit weet hoekom nie…

    Daardie dag het my hart aanhou klop, joune het nie en ek, ek sal seker nooit weet hoekom nie… So wat het ek geleer? Hierdie is die deel waar ek veronderstel is om iets diep te sê, een van die heelal se waarhede te ontbloot, maar fok dit, die wêreld is ‘n fokken wrede stuk…

  • Twis tot Oorlog

    Twis tot Oorlog

    Hy het nie baie gepraat nie, veral nie oor sy verlede nie en meeste mense kon net wonder waar kom die ys agter sy oë vandaan. Baie sou hom as harteloos beskryf net oor hoe hy voorgekom het, maar hy is nie, nie eintlik nie, hy het net so baie van homself gegee vir die…

  • Whiskey en Heuning

    So nou en dan reflekteer ek oor die impak wat jy op my lewe gehad het, meer nou as dan, maar minstens verdryf dit tydelik die seer waarheen ek konstant terugkeur, my veilige hawe. Een van die meer interessante dinge is eintlik nogal skreeusnaaks as jy dit ontleed… Jy het jou liefde vir Whiskey gevind…